Uncategorized

Anschen Conradie

Resensie deur Anschen Conradie Liefdesromans is meestal karaktergedrewe; die leser kan gewoonlik reeds met die inligting op die agterplat ʼn goeie raaiskoot waag oor wie uiteindelik vir altyd gelukkig saam…https://www.goodreads.com/review/show/6227685014

Anschen Conradie Read More »

Marianne Vorster-Meyer

Resensie deur Marianne Vorster-Meyer Noem dit ’n pelgrimstog, ’n ontsnapping of bloot ‘n geloofsprong. Bonthuys se debuutroman, Vlug van Gister, verskaf net genoeg inligting om die leser stukkie vir stukkie in te katrol in die lewe van Emma Cilliërs. Haar destruktiewe verhouding met haar man, afwesige ouers en haar afstomping, laat haar glo dat sy

Marianne Vorster-Meyer Read More »

Annalize Marx Hills

Resensie deur Annalize Marx Hills Hierdie lesersindruk is uit eie beweging deur die skrywer daarvan aan LitNet gestuur. In Jan Bonthuys se boek Vlug van gister staan: “Soms is daar dinge wat ’n mens doen waarvoor jy nie vergoed wil word nie. Daar kom in elke mens se lewe een of ander tyd ’n engel.

Annalize Marx Hills Read More »

Scroll to Top